"Avbob Se Stoep"
— by sung Snotkop
"Avbob Se Stoep" خاتىرىلەش بەلگىسىنىڭ رەسمىي قانىلىدا 14 ئىيۇن 2024 دە ئېلان قىلىنغان south african دە ئورۇنلانغان ناخشا - "Snotkop". "Avbob Se Stoep" ھەققىدىكى مەخسۇس ئۇچۇرلارنى بايقايسىز. Avbob Se Stoep نىڭ ناخشا تېكىستىنى ، تەرجىمىلەرنى ۋە ناخشا پاكىتلىرىنى تېپىڭ. كىرىم ۋە ساپ قىممەت ئىنتېرنېتتىن تېپىلغان بىر ئۇچۇرغا ئاساسەن قوللاش ۋە باشقا مەنبەلەر تەرىپىدىن توپلىنىدۇ. تۈزۈلگەن مۇزىكا جەدۋىلىدە «Avbob Se Stoep» ناخشىسى قانچە قېتىم پەيدا بولدى؟ «Avbob Se Stoep» داڭلىق مۇزىكا فىلىمى بولۇپ ، داڭلىق 100 گرادۇسلۇق ئورۇنلاردا ئورۇن ئالدى ، مەسىلەن ئالدىنقى 100 South Africa ناخشا ، ئالدىنقى 40 south african ناخشىسى ۋە باشقىلار.
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"Avbob Se Stoep" پاكىتلار
"Avbob Se Stoep" YouTube دىكى ئومۇمىي كۆرۈنۈش ۋە 8K ياقتۇرۇشقا يەتتى.
بۇ ناخشا 14/06/2024 دا يوللانغان بولۇپ ، 47 ھەپتە ۋاقىت سەرپ قىلىنغان.
مۇزىكا فىلىمىنىڭ ئەسلى ئىسمى "SNOTKOP - AVBOB SE STOEP (OFFICIAL MUSIC VIDEO)".
"Avbob Se Stoep" Youtube دا 14/06/2024 01:00:21 دە ئېلان قىلىندى.
"Avbob Se Stoep" لىرىك ، كومپوزىتور ، خاتىرە بەلگىسى
Official Music Video for "AVBOB Se Stoep" by
;
Download or stream here -
Follow Snotkop op Social Media:
Facebook -
Instagram -
Twitter -
TikTok –
Select Musiek Website -
Music Video: Gerduan Kemp Photo & Film
Grip/Assistants: Talita Brits & Hendrik Odendaal
Actors:
Big Ben
Askiestog
Pierre Nel
Female Cast:
Tanika Pretorius
Yurishka Malan
AVBOB Se Stoep - Lirieke
Mm, mm, mm
Vanaand is almal weer lus vir kuier
Hier’s hy nou
Whop, daar klap die skote
Vanaand is weer ‘n grootte
Aha
My bra
Brannewyn is ‘n bliksem
Hy brand maar ek wil inklim
Aha
Pak slae
En ek sê: “Manne, manne, manne, manne, manne
Ek het amper my gat gesien”
Maar ek het ander, ander, ander, ander planne
Laat hy val waar hy wil
Ons speel op AVBOB se stoep
Ek hoor vir
;roep
Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke
Want vanaand kan gevaarlik raak
Op AVBOB Se Stoep
Ek hoor vir
;roep
Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke
Want vanaand kan gevaarlik raak
Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke
Want vanaand gaan gevaarlik raak
Oh, woah-oh-oh-oh
Oh, woah-oh-oh-oh
In die bosveld kom die vuur broek
Kyk ons wie’s die beste pelle met ‘n Richelieu
Aha
Vat vlam
En wie’s daai lekker ding op die foto
En hoekom soen sy my met haar oë toe
Hin-hin
Vriendin
En ek sê: “Manne, manne, manne, manne, manne
Ek het amper my gat gesien”
Maar ek het ander, ander, ander, ander planne
Laat hy val waar hy wil
Ons speel op AVBOB se stoep
Ek hoor vir
;roep
Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke
Want vanaand kan gevaarlik raak
Op AVBOB Se Stoep
Ek hoor vir
;roep
Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke
Want vanaand kan gevaarlik raak
Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke
Want vanaand gaan gevaarlik raak
Oh, woah-oh-oh-oh
Oh, woah-oh-oh-oh
Gaan mal
Gee gas
Neem foto’s vir die nageslag
Gaan mal
Gee gas
Neem foto’s nageslag
Jy moet verstaan as ek jou sê ek leer mos nooit my les nie
As my pelle my dare dan sê ek altyd “yes please!”
Dan raak ek lekker los nes ‘n druiwetros
Hier kom ‘n stywe kuier boys
Maak die bollas los
Op AVBOB se stoep
Ek hoor vir
;roep
Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke
Want vanaand kan gevaarlik raak
Op AVBOB Se Stoep
Ek hoor vir
;roep
Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke
Want vanaand kan gevaarlik raak
Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke
Want vanaand gaan gevaarlik raak
Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke
Official Music Video by Snotkop performing AVBOB Se Stoep (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty)
#Snotkop, #AVBOBSeStoep